Solly Wessels teken 'n Arend aan

Solly Wessels teken 'n Arend aan

Gansbaai Courant

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Solly Wessels met 43 punte, gevolg deur Pierre Pieterse 39, Sextus Neethling 39, Dawie Viljoen 37, Piet du Toit 35, Jacques Nell 35, Lieb Louw 35, Toni Sauter 33, Bev Swart 33 en George Hunt 31.

Solly Wessels teken 'n Arend aan op putjie no 1. Naaste aan die penne was ET Engelbrecht op no’s 2 en 11, George Hunt op no’s 8 en 17 en JP Laubscher op no 15.

Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Leon Hattingh met 19 punte, gevolg deur George Hunt 19, Andre Coetzee 18, Hennie Kriel 17, Richard Bentz 17 en ET Engelbrecht 16.

Saterdag se kompetisie was 'n Gekombineerde Stable-ford, en die wenners was Solly Wessels en Andre Roos met 73, gevolg deur Dawie Viljoen en Sextus Neethling 68, Bev Swart en Steve Muller 66, George Hunt en Daan Victor 66, Dirk van Dyk en Jack Doyle 65, Neil Harrison en Leon Lombaard 63, Pierre Pieterse en Hugo Groenewald 62, George Hunt en Johan Coetzee 62, Leon Hattingh en Malcolm Bury 58.  Naaste aan die penne was Malcolm Bury op no’s 2 en 11, asook op no’s 8 en 17. 

Dirk van Dyk teken 'n Spog Twee aan op putjie no 7.

Volgende Saterdag se kom-petisie is 'n Enkel Stableford.

Die Ligaspan speel Saterdag teen Bredasdorp op Gansbaai. Die span is Daan Victor, Johan Coetzee, Pieter Loubsher, George Hunt, Sextus Neethling en Bev Swart.

Vrydagaand se Steak braai-verwarring: Dis ‘n gewone funksie teen R70, wat “chips” insluit. Terselfdertyd is daar ‘n dans in die saal (nie-klubfunksie) teen R100 per persoon, waarby die steak en chips ingesluit is.

Johan Coetzee
082 878 0534
gbgholf@gmail.com

Solly Wessels teken 'n Arend aan

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant