Peter de Villiers met erewag verwelkom

Peter de Villiers met erewag verwelkom

Gansbaai Courant

Die voormalige Springbok rugby-afrigter, Peter de Villiers, is onlangs deur ‘n spesiale erewag deur Gansbaai Academia se o/16 en o/19 rugbyspelers verwelkom.

Peter vertel dat hy van die goeie vooruitgang by die skool verneem het, maar dat veral die opgang in rugby oor ‘n relatiewe kort tydperk  hom beïndruk het.

Ná sy helde-ontvangs is hy amptelik deur die skoolhoof, mnr Tommy Wilson in sy kantoor verwelkom en onthaal. Die opgewondenheid onder die rugbyspelers kon aangevoel word.

Peter het op sy kenmerkende manier die gesprekvoering met die seuns begin en waardevolle  rugbywenke is oorgedra. 

Peter se sukses as Springbokafrigter  het onder andere die oorwinnings teen die All Blacks van Nieu-Seeland en die Wallabies van Australië ingesluit, asook die wedstryd teen die Britse- en Ierse Leeus. Tans staan Peter in die pos van Direkteur: Rugby aan die Universiteit van Wes-Kaap.

Peter de Villiers met erewag verwelkom

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant