Fotograwe geniet hul uitstappie

Fotograwe geniet hul uitstappie

Gansbaai Courant

Die entoesiastiese lede van Gansbaai Fotografieklub  het behoorlik tussen die blomme 'geblom' met hul kameras toe hulle Saterdag, 11 Februarie ‘n besoek aan Kleinrivier in Stanford gebring het. Hulle fokus vir die dag was   hoofsaaklik op weerkaatsings in water.

Die weer het nie baie goed saamgespeel nie, maar die groep is dit eens dat dit ‘n heerlike en ook leersame uitstappie was, waar hulle verskeie tegnieke kon beoefen.

Die vorige byeenkoms se foto-beoordeling  het weer eens die gehalte van fotografie in die klub beklemtoon.

Die wenfoto’s in die refleksie-kategorie was: “Reflection in a Drop” -  Robert Johnson; “Reflecting Glasses” - Robert Johnson; “Morning Mood” - Jane Bailey.

In die ope-kategorie was die wenfoto’s: “Girl in Blue” - Robert Johnson; “Buzzards” - Riaan Jacobs; “Potjies” - Riaan Jacobs.

Fotograwe geniet hul uitstappie

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant