Leon Hattingh wen BARC borgdag

Leon Hattingh wen BARC borgdag

Gansbaai Courant

Leon Hattingh stap toe weg as wenner met 44 punte tydens die suksesvolle BARC Gholfdag van Saterdag, 18 Maart 2017.

‘n Goeie getal van 37 spelers het aan hierdie Enkel Stableford kompetisie deelgeneem.

Leon is opgevolg deur Etienne Engelbrecht 39, Lambert Smith 39, W Agenbach 38, Gabriel Smit 37, M Cornelius 36, Daan Victor 35, Laurie Sauter 34, Andre Roos 34, Malcolm Bury 34, Hugo Groenewald 34, Johan Coetzee 34 en Jan le Roux 34.

Nearest to the pin was Toni Sauter on no’s 2 and 11 and Steve Donnelly on no’s 8 and 17. Spog Twee’s is deur Steve Donnelly (11) en Malcolm Bury (17) aangeteken.

Woensdag se Sloegterskompetisie was in ‘n Enkel Stableford formaat en die wenner was Johan Coetzee met 36 punte, gevolg deur Solly Wessels 36, Dawie Viljoen 36, Andre Roos 35, Etienne Engelbrecht 33, Leon Hattingh 33, Sextus Neethling 33, El Matthee 32, Wally van Coller 30 en Piet du Toit 29.  Naaste aan die penne was Richard Bentz op no’s 2 en 11 en Sextus Neethling op no 15. Solly Wessels teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 17.

Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is deur Solly Wessels met 23 punte gewen en Solly teken ook ‘n Spog Twee aan op putjie no 17.

Volgende Saterdag is die formaat ‘n Enkel Stableford vir die Sanlam Kanker Uitdaagreeks. Kom ondersteun assseblief hierdie saak - dit  is vir ‘n goeie doel en kanker raak een of ander tyd elkeen van ons of ons families of vriende. 

Vrydag is weer ‘n Steak & Chips-aand wat geniet kan word.

Johan Coetzee, 082 878 0534

gbgholf@gmail.com

Leon Hattingh wen BARC borgdag

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant