Gansbaai Courant

Denton begin goed

Denton begin goed

Gansbaai Courant

Denton Bauermeister het sy eerste dag as nuwe klublid van die Pearly Beach Hengelklub uitstekend begin, deurdat hy ‘n vol kwota kabeljou en galjoen, die swaarste sak van 23 kg en ‘n eerste plek ingepalm het.

André Kotze was tweede met onder andere die grootste kabeljou van 12,7 kg wat vanjaar uitgetrek is.

Cobus Uys was derde. Hy wen ook die Senior afdeling.

Nog ‘n nuwe lid, Ronnie Blake, eindig vierde.  Hy word gevolg deur Deon Strydom en Hannes Smuts, Gideon Joubert (wen ook Veterane kompetisie) en Jaron Pratt, Barry Muller en Wikkie van Dyk. 

Rossouw Munnik wen die Dory-prys vir Maart.

Dit lyk asof kerrievis op ‘special’ gaan wees vir  Paasnaweek, want uit die 85 inskrywings het 23 hengelaars 44 visse ingeweeg met ‘n totale massa van 119,45kg.

Die jaarlikse Interklubkompetisie vind op 22 April plaas.

Denton begin goed

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant