Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Stop-stop - ek is ‘n matriekfeetjie! Elisma Smit is een van Gansbaai Academia se matriekleerlinge wat Saterdag ons dorp se hoofstraat gaan opvrolik met dié skool se blikkieskudprojek ten bate van die matriekfonds.
Die matrieks vra mooi dat motoriste en voetgangers solank hul muntstukke bymekaar moet maak vir die blikke en vrygewig moet bydra. Dit is die eerste keer dat die skool ‘n blikskud-insameling hou. Note is natuurlik ook welkom!
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...