Gansbaai Courant

Blog: Gelukkige Wenners

Published: 20 April 2017
By:Gansbaai Courant

Foto bo:  Freddie Engelbrecht (links) ontvang ‘n hoëdruk-spuit wat hy in ‘n kompetisie by Omega Hardeware gewen het.

Foto onder: Wayne Reich (regs) het die tweede prys gewen en neem sy motorstofsuier in ontvangs. In beide foto’s oorhandig Kobus van Staden, die eienaar,  dit aan die wenners.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...