Gansbaai Courant

Blog: Ovies na SA's

Published: 05 May 2017
By:Gansbaai Courant

Die volgende 3 atlete het Overberg Hoërskool verteenwoordig tydens die SA Atletiekkampioenskappe in Durban en bereik die volgende afsonderlike puik prestasies:

Martelize Jordaan -  Brons 100mH, Brons aflos; Lee-Hano Swarts - Goud in 400mH; Adrian Swart - Driesprong 4de, Verspring Goud en breek die 2003 S o/15 rekord met n afstand van 6,99m, Goud in 300mH en Silwer medalje in medley aflos.

Uitslae van die ASA JUNIOR ATLETIEKBYEENKOMS wat in Groenpunt plaasgevind het oor die naweek van 7 en 8 April 2017:

Martelize Jordaan - 4de in 100mH o/20, Lee-Hano Swarts - Brons medalje in 400mH o/20. Baie goeie tyd van 53.14s

Adrian Swart  moes in o/18 groep deelneem en haal  die 200m finaal en eindig 6de.

Recent Posts

Lojale SAPD-lid se s...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Polisiemanne is verslae na die skielike dood van &...

Meester-skrywers
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Gansbaai se twee getoë Strandvelders en ook k...

Vermiste op see stee...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

 ‘n Man, vermoedelik van Mosselbaai, wa...

Vyf droom... en een ...
Published: 18 August 2017
By: Gansbaai Courant

Vyf finaliste het oor ‘n splinternuwe motor ...