Pretstap - puik ondersteun

Pretstap - puik ondersteun

Gansbaai Courant

Laerskool Gansbaai se leerders het baie hard gewerk om die reuse bedrag van R43 000 vir hul skool in te samel.  Met die aanmoediging van Gansbaai OK Foods, wat sjokolade geskenk het wanneer leerlinge sekere mikpunte bereik het, was die jongklomp vuur en vlam om hul borgvorms tussen hul familielede en vriende vol te kry.

Pretstappers kon Donderdag, kort voor die skoolvakansie, ‘n heerlike sonskyndag op die staproete en langs Stanfordsbaai beleef. Hulle het saam met die ouers wat hulle vergesel het, ‘n  piekniek by die see geniet.  Die skool  is baie dankbaar teenoor elke ouer en die hele Gansbaai-gemeenskap wat Gansbaai Primêr  so goed ondersteun het.

Pretstap - puik ondersteun

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant