Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Franskraal Buurtwag spog met ‘n akkreditasie-sertifikaat wat hulle onlangs ontvang het. Die seremonie op 28 April, het in Struisbaai plaasgevind waartydens minister Dan Plato namens die Wes-Kaapse Provinsiale Regering aan die buurtwagte van Grabouw tot in Struisbaai die sertifikaatplegtigheid waargeneem het.
Vlnr is John Galvin, ('n Buurtwaglid) wat die sertifikaat namens Franskraal Buurtwag van minister Dan Plato in ontvangs geneem het. Langs hulle staan Lucille Mangiagalli (Polisiëringsforum) en Brig Heilbron.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...