Solly speel 'n kolhou op No 2

Solly speel 'n kolhou op No 2

Gansbaai Courant

Dis nie aldag dat dít gebeur nie, maar Solly Wessels het verlede Saterdag ‘n kolhou op putjie no 2 geslaan!

Op die koop toe wen Solly toe sommer ook die Enkel Stableford kompetisie met 37 punte, gevolg deur Johan Coetzee 35, George Hunt 34, Richard Bentz 33, Lambert Smith 33, Bertie Laubscher 33, Jan le Roux 32, Daan Victor 32, Etienne Engelbrecht 32 en Johan Kruger 31. Lambert Smith teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 15. Naaste aan die penne was Solly Wessels op no 2, Leon Hattingh op no 17 en Daan Victor op no 15.

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Johan Coetzee met 42 punte (bruto 79), gevolg deur Solly Wessels 37, Pierre Pieters 37, Sextus Neethling 36, Fanus Walters 35, Nico Jones 34, George Hunt 34, Jan le Roux 33, Neil Harrison 32 en Piet du Toit 32. Naaste aan die penne was Andre Roos op no’s 2 en 11 en Johan Coetzee op no’s 8 en 17, asook no 15.

Vrydag se OK Foods Enkel Stableford kompetisie is gewen deur Etienne Engelbrecht met 23 punte en hy teken ook ‘n Spog Twee aan op putjie no 11. Tweede was Richard Bentz met 19 punte.

Vrydag, 26 Mei is dit weer Chips ’n Steak aand - bestel vroegtydig.

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n 4BBB Stableford.

Johan Coetzee

082 878 0534

gbgholf@gmail.com

Solly speel 'n kolhou op No 2

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant