Hugo Groenewald palm Bonus Bogey in

Hugo Groenewald palm Bonus Bogey in

Gansbaai Courant

Hugo Groenewald was baie trots om Saterdag se opwindende Bonus Bogey op Gansbaai se gholfbaan  met 3+ in te palm.

Woensdag se sloegterskompetisie is gewen deur Piet du Toit met 40 punte, gevolg deur Dicky de Kock 40, Johan Coetzee 38, Sextus Neethlingh 35, Hennie Gerber 35, Hugo Groenewald 34, Leon Lombaard 33, Solly Wessels 33, Daan Victor 33 en Dawie Viljoen 33.

Naaste aan die penne was Solly Wessels op no’s 2 en 11, Dicky de Kock op no’s 8 en 17 en Piet du Toit op no 15. Andre Roos teken ‘n spog twee aan op putjie no 11.

Vrydag se OK Foods  nege putjie kompetisie is gewen deur Richard Bentz met 21 punte, gevolg deur  Solly Wessels 19, Andre Roos 19, Hennie Kriel 17, Koos Myburgh 16 en Leon  Lombaard 16.

Leon Hattingh teken ‘n spog twee aan op putjie no 15.

Saterdag se kompetisie was ‘n Bonus Bogey en die wenner was Hugo Groenewald met +3, gevolg deur Rene Myburgh -1, Etienne Engelbrecht -3, Leon Hattingh -3, Pierre Pieters -3, Solly Wessels -6, Frannie van der Linde -6, Koos Myburgh -7 en Niel Harrison -9.

Naaste aan die penne was Leon Hattingh op no’s 2 en 11 en Niel Harrison op no’s 8 en 17.

Die Ligaspan  het Swellendam met 3.5 teenoor 2.5 geklop. Die trotse span het bestaan uit Daan Victor, Johan Coetzee, George Hunt, Pieter Loubser, Melvin Tobias en Andre Roos.

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Houespel.

Hugo Groenewald palm Bonus Bogey in

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant