Leon Hattingh wen die Enkel Stableford

Leon Hattingh wen die Enkel Stableford

Gansbaai Courant

Leon Hattingh het Saterdag se Enkel Stableford, geborg deur die Rookkamer, met 45 punte gewen.

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Andre Roos met 38 punte, gevolg deur Leon Hattingh 36, Hugo Groenewald 35, Daan Victor 35, Wally van Coller 34, Jan le Roux 34, Gina Esterhuizen 34, Fanus Walters 33, Pierre Pieters 33 en Bev Swart 33.

Naaste aan die penne was Leon Hattingh op no’s 2 en 15, George Hunt was die naaste op putjie no 17 en teken ook ‘n Spog Twee aan op no 17.

Vrydag se 9-putjie OK Foods kompetisie was ‘n Enkel Stableford en is gewen deur Leon Lombaard met 21 punte, gevolg deur Neil Harrison 18, Solly Wessels 18, Wally van Coller 18, George Hunt 16 en Hannelie Goosen 14.

Saterdag se Enkel Stableford kompetisie, geborg deur die Rookkamer, is gewen deur Leon Hattingh met 45 punte, gevolg deur Wally van Coller 37, Pierre Pieters 37, Nico  Groenewald 34, Solly Wessels 32, Andre Roos 31, Fanus Walters 30, Jan le Roux 29, Jansen Schreders 29 en Malcolm Bury 29. Naaste aan die penne was Neil Harrison op no’s 2 en 11, Sextus Neethling was naaste aan no 17 en teken ook ‘n Spog Twee aan, en Gina Esterhuizen was naaste aan die pen op no 15.

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Gekombineerde Enkel Stableford.

Die Algemene Jaarvergadering vind plaas op 24 Augustus 2017.

Leon Hattingh wen die Enkel Stableford

Seemeeu

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant