Hennie en Leon tree uit as 4BBB Stableford wenners

Hennie en Leon tree uit as 4BBB Stableford wenners

Gansbaai Courant

Saterdag se trotse wenners van die 4BBB Stableford-kompetisie, geborg deur J & A Panel Beaters, was Hennie Kriel en Leon Hattingh met 43 punte.

Woensdag se Sloegters-kompetisie is gewen deur Andre Roos met 29 punte, gevolg deur Hennie Gerber 28, Helgaard Rabie 28, Daan Victor 27, Solly Wessels 37, Leon Lombaard 26, George Hunt 25, Etienne Engelbrecht 24 en Sextus Neethling 20. Naaste aan die penne was Andre Roos op no’s 2 en 11 en Helgaard Rabie op no’s 8 en 17.

Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Andre Roos met 18 punte, gevolg deur George Hunt 16, Etienne Engelbrecht 16, Solly Wessels 15 en Hennie Kriel 14.

Saterdag se kompetisie was ‘n 4BBB Stableford, geborg deur J & A Panel Beaters. Die wenners was Hennie Kriel en Leon Hattingh met 43 punte, gevolg deur Koos Myburgh en Malcolm Bury 43, Neil Harrison en Johan Pfister 41, Daan Victor en Dirk van Dyk 41, Hennie Gerber en George Hunt 40, Pieter Loubser en Melvin Tobias 40, Richard Bentz en Piet du Toit 40, Barry Fourie en Marietjie Fourie 39, Gina Esterhuizen en Rene Myburgh 38 en Hugo Groenewald en Sextus Neethling 36. Naaste aan die penne was Cedric Whittal op no’s 2 en 11 en P February op no’s 8 en 17. Spog Twee’s word aangeteken deur Daan Victor (15), Cedric Whittal (11) en Richard Bentz (17).

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Bonus Bogey.

Algemene Jaarvergadering vind plaas op 24 Augustus 2017.

Hennie en Leon tree uit as 4BBB Stableford wenners

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant