Pearly Beach se maanligstrand roep

Pearly Beach se maanligstrand roep

Gansbaai Courant

Trek jou warm aan, bring jou koffiebeker saam en stap saam met die Herbarium natuurbewaarders van Pearly Beach.

Hierdie maand se volmaanstap wat Woensdag, 6 September plaasvind,  beloof om iets besonders te wees aangesien die September-volmaan bekend staan as die Oesmaan.

Dit is ‘n gemaklike stap vanaf Pearly Beach Herbarium vir ongeveer 1.5km.

Stappers ontmoet om 18:00 by die Herbarium. (by die sakesentrum, langs die munisipale parkie – oorkant Rooibier)

Koffie en tee sal na afloop van die stapsessie beskikbaar wees, maar u moet u eie beker saamneem.

Donasies word verwelkom en sal aangewend word vir projekte soos strandopruiming en Fynbos onderhoud.

Skakel Suretha by 071 318 5297 indien jy meer wil weet.

Pearly Beach se maanligstrand roep

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant