Dubai wink vir MJ

Dubai wink vir MJ

Gansbaai Courant

MJ du Toit (16) ‘n gr 10 leerder van Hermanus Hoërskool is in dié skool se o/19 7’s rugbyspan ingesluit wat in November vanjaar na Dubai vertrek om daar aan ‘n toernooi te gaan deelneem.

Dit is ‘n droom wat vir MJ waar geword het.  Hy is die seun van Pieter en Linda du Toit van Gansbaai.

Gansbaai Courant het verlede week berig hoe die Du Toit vroue en hul vriendinne saamstaan om fondse vir MJ se toer bymekaar te maak, deur pannekoek te bak.

Die gewillige span baksters is goed ondersteun en was heel in hul skik met hul pannekoekverkope vir die voormiddag.

Indien enigiemand ‘n bydrae tot MJ se toer wil maak, kan hulle sy ma, Linda skakel by 079 692 1913.

Dubai wink vir MJ

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant