DA-breiprojek - Riana sê dankie

DA-breiprojek - Riana sê dankie

Gansbaai Courant

‘n Hele klompie baie gelukkige kindertjies is verlede week na skool huis toe met nuwe gebreide handskoene en serpe, nadat DA-wyksraadslid Riana de Coning haar vrywillige breiers se handewerk gaan aflewer het.

R1 500 se wol is by Needles & Pins aangekoop en die bestuurderes, Janie Steynberg het die projek gekoördineer.

Dit is die vierde agtereenvolgende jaar dat Riana hierdie Winterbreiprojek loods en sodoende baie hande en harte verwarm.

Elke kind het ook ‘n tweetalige DA-briefie saam gekry huis toe met die woorde:

‘Gebrei met liefde deur vrywilligers en geskenk aan jou met warm wense.  Riana de Coning.’

Skole wat vanjaar by die projek gebaat het is Strandlopertjie, VGK (voorskool), INKAMFA, Cool Kidz en Iluxholweni.

DA-breiprojek - Riana sê dankie

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant