Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Twee nuwe personeellede by Gansbaai Munisipaliteit is tydens lentedagvieringe met groot entoesiasme deur Kat Myburgh (links) verwelkom. Elicia du Toit, ‘n “ou” Gansbaaier sal voortaan die Gansbaai Sportsentrum bestuur en Theo Steenberg (regs) is as Operasionele Bestuurder aangestel. Theo was voorheen werksaam by Worcester Munisipaliteit. Mnr Myburgh (Areabestuurder van die Overstrandse Munisipaliteit se Gansbaai Administrasie) het tydens hul verwelkoming gesê: “Ek wag lankal vir hierdie aanstellings en is dankbaar dat dit gerealiseer het.”
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...