Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Nog ‘n harde werker vir Herberg-aan-See se komende basaar, is Rodger Voigt van De Kelders. Sy jaarlikse “roeping” is om so veel as moontlik houtspeelgoed namens die Houtwerklub te maak. Hier staan hy by enkele voorbeelde van sy handewerk. Die basaar vind plaas op Saterdag, 23 September 2017 in die Pretoriussaal en sal om 09:00 geopen word.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...