Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die Sharkies van Gansbaai Academia het hulle kant deur en deur gebring om Loslitdag op Vrydag, 1 September 2017 te ondersteun - selfs die onderwysers. Hulle tema was “diversiteit” - so reg in die skool se kraal!
Die opvoeders en die leerders het almal die geleentheid aangegryp en met pragtige uitrustings by die skool opgedaag en die dag is terdeë geniet.
In totaal het die Sharkies R1 700 vir die Loslitdag-organisasie ingesamel en hulle voel baie trots op hulself.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...