Motorspuitverf is hul díng

Motorspuitverf is hul díng

Gansbaai Courant

WM Auto Body Repair het  Maandag die deure van hul ruim, nuwe perseel in Industriesingel No 3 oopgeskuif.  Die grys gebou, met sy rooi fassiebord en handgeskilderde letterwerk in rooi, geel en wit met die tipiese swart en wit van ‘n motorresiesvlag wat die ingangsdeur afrond, kan nie  misgekyk word nie.

Die besigheid doen hoofsaaklik herstel- en spuitverf aan voertuigbakwerk en spog met ‘n ‘Spectro Match’ kleurmenger, wat beteken dat die kleur van die bestaande bakwerk geskandeer word en presies gemeng word, sodat daar geen verskil tussen die nuwe en die ou verf is nie.

Wietze van der Westhuizen, die eienaar, spog met bykans 9 jaar ondervinding in die bedryf en word bygestaan deur sy bestuurder, Koos Viljoen.

Selfdoeners kan kies uit ‘n reeks Duxone en Plascon motorbakwerkverf wat van die rakke af verkoop word, asook allerlei skuur- en verwante motorverfprodukte.

Die WM Auto-span kan hulle kliënte bystaan met tegniese raad.

Motorspuitverf is hul díng

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant