Dicky de Kock palm Enkel Stableford in

Dicky de Kock palm Enkel Stableford in

Gansbaai Courant

Saterdag, 9 September se Enkel Stableford is met 42 punte (bruto 78) deur Dicky de Kock gewen.

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Piet du Toit met 42 punte, gevolg deur Solly Wessels 40, Johan Coetzee 39, Bev Swart 38, Hugo Groenewald 36, Sextus Neethling 36, Pierre Pieters 36, Leon Hattingh 36, Daan Victor 36 en Jan le Roux 35.

Naaste aan die penne was Daan Victor op no 11, Johan Coetzee op no 17 en Pierre Pieters op no 15. 

Johan Schneider teken 'n Spog Twee aan op putjie no 2. Daan Victor wen die Boerpotputjies, no’s 15, 16 en 18.

Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Etienne Engelbrecht met 17 punte, gevolg deur Hennie Kriel 17, Clive Bailey 16, Wally van Coller 15 en Koos Myburgh 14.

Saterdag se Enkel Stableford kompetisie is gewen deur Dicky de Kock met 42 punte (bruto 78), gevolg deur Piet du Toit 40, Daan Victor 40, Mike Visser 37, Gina Esterhuizen 35, Etienne Engelbrecht 35, George Hunt 35, Malcolm Bury 34, Rene Myburgh 33 en Dawie Viljoen 32.

Naaste   aan   die  penne was Piet du Toit op no 2&11, Mike Visser no 8&17 en Dirk van Dyk no 15. Dirk teken ook 'n Spog Twee aan op no 15.

Volgende Saterdag se kompetisie is 'n 4BBB Houespel.

23 September is die "Funky" Gholfdag geborg deur Electric City.

Die formaat is 'n Enkel Stableford.

Johan Coetzee

Dicky de Kock palm Enkel Stableford in

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant