Vasbyters stap kleure los

Vasbyters stap kleure los

Gansbaai Courant

Gansbaai SAPD se Dapper Stappers het as goue medaljewenners geëindig in die Meestersafdeling tydens ‘n Vasbytstaptog in Ladismith.

Die staptog oor 2 dae, het aan die einde van Augustus plaasgevind. 

Hulle het die eerste dag 40km gestap in ‘n tyd van 5:22:46 en die 2de dag 35km in ‘n tyd van 05:01:15.  Hulle het stof geskop in die oë van ander spanne met baie jonger bloed as hulle s’n.

In Junie het 3 van die stappers – A/O Mostert, A/O Jacky Hildebrand en Delicia Louwrens die SAPD Westelike Provinsie in Limpopo verteenwoordig tydens die SA Kampioenskappe.

Mostert het aan die Meesters Mansafdeling saam met 5 ander stappers deelgeneem, terwyl Hildebrand en Louwrens in die veteraan-afdeling vir vroue (ook ‘n span van 6) deelgeneem het. Hildebrand en Louwrens is as kampioene gekroon.

Die Gansbaai-stappers verteenwoordig die WP  in November vanjaar tydens die Peninsula Uithoustap, wat in Kaapstad plaasvind.

Vasbyters stap kleure los

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant