7's spelers na Boland

7's spelers na Boland

Gansbaai Courant

George Groenewald en Charl Eksteen, leerders van Laerskool Gansbaai, is opgeneem  in die Boland 7’s-rugbyspan.

Dié twee seuns het reeds gedurende die Junie-vakansie aan die Coca Cola Cravenweek deelgeneem. George het flank gespeel en Charl haker. Die Bolandspan het ‘n 5de plek behaal uit die 18 deelnemende spanne.  Hulle is saam met AJ Bosch en Veno van Vuuren (van Laerskool Gansbaai), ook gekies vir die Suid-Boland 7’s-rugbyspan.

George en Charl het Saterdag, 9 September 2017, in Saldanha deelgeneem aan die Boland 7’s-rugbyproewe en  is opgeneem in die Boland 7’s-rugbyspan.  Hulle sal gedurende 27 – 30 September deelneem aan ‘n provinsiale toernooi te Bloemfontein.  Dié seuns is voorwaar ambassadeurs vir Laerskool Gansbaai!

7's spelers na Boland

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant