Knip, Kleur en Kartel - Kom kyk wat vermag ons haarkapsters

Knip, Kleur en Kartel - Kom kyk wat vermag ons haarkapsters

Gansbaai Courant

Indien jy nog nooit by ‘n haarskou was nie, moet jy Donderdagaand, 28 September nie Visions Salon se opwindende gesinsaand misloop by Panorama nie.

28 modelle van alle ouderdomme se hare word gesny, gekleur en verander in ‘n marathon-tyd deur Melody en Gail.

Kom kyk wat hierdie 2 haarkapsters kan vermag.

Ja, die manne en seuns sal dit ook interessant vind!

 Adrie Nigrini van The Beauty Spot gaan die modelle omtower voor jou oë.

Die sangpaar, Jamboree tree op en dansitems tussendeur sal bydra tot ‘n aand propvol energie en talent. Ondersteun ons dorpsmense, terwyl jy kuier oor ‘n glasie wyn en versnaperinge.  Jy kan dalk net die wenner wees van een van die talle gelukstrekkings.

Kaartjies teen R150 is verkrygbaar by Visions Salon of by The Beauty Spot.  Verrigtinge begin om 18:00.

Knip, Kleur en Kartel - Kom kyk wat vermag ons haarkapsters

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant