Rène Myburgh wen Boland Ope

Rène Myburgh wen Boland Ope

Gansbaai Courant

Renè  Myburgh het Saterdag, 16 September 2017 daarin geslaag om Hermanus Gholfklub se Boland Ope Geslote C Divisie Kampioenskap in te palm, wat ‘n uitmuntende prestasie is.

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Etienne Engelbrecht met 40 punte, gevolg deur Leon Lombaard 39, Renè Myburgh 37, Lieb Louw 36, Solly Wessels 35, Wally van Coller 35, Jan le Roux 34, Johan Coetzee 33, Andre Roos 32 en Bev Swart 32. 

Naaste aan penne was Etienne Engelbrecht op no 11, Hennie Gerber op no 17 en Solly Wessels op no 15. 

Spog Twee’s word aangeteken deur Hennie Gerber op putjie no 2 & 17. Hugo Groenewald wen die Boerpotputjies no 6, 13 en 15.

Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Leon Lombaard met 21 punte, gevolg deur Daan Victor 18 en Hennie Kriel 16.

Saterdag se kompetisie was ‘n 4BBB Houespel en die wenners was Andre Roos en George Hunt met 63 net, gevolg deur Hugo Groenewald en Sextus Neethling 65, Malcolm Bury en Mike Visser 65, Neil Harrison en Etienne Engelbrecht 65, Daniel van der Merwe en Lieb Louw 67, Jan le Roux en Leon Hattingh 67, Neil Harrison en Leon Lombaard 67, Johan Coetzee en Daan Victor 71 en Pierre Pieters en Piet du Toit 73. 

Naaste aan die penne was Daan Victor op no 11, Daniel van der Merwe op no 8 en Andre Roos op no 15. Spog Twee’s word aangeteken deur Andre Roos (5) en Pierre Pieters (11). Daniel van der Merwe teken ‘n Arend aan op putjie no 10.

Volgende Saterdag se kompetisie is die Funky Golf Day geborg deur Electric City en die formaat is ‘n 4BBB Stableford.

29 September is dit die maandelikse Steak ‘n Chips braai.

30 September vind die Beeskraal Ope plaas en die formaat is ‘n Enkel Stableford. 

Dit word geborg deur FCS Distributors (Pty) Ltd. 

Rène Myburgh wen Boland Ope

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant