RUGBY- EN NETBALNUUS
Op Donderdag, 15 Mei het die Gansies na Klein Ovies in Caledon gereis vir ‘n dag vol opwinding en spanbou!
Op Donderdag, 15 Mei het die Gansies na Klein Ovies in Caledon gereis vir ‘n dag vol opwinding en spanbou!
'n Baie goed georganiseerde Liga 3 is op Woensdag, 14 Mei by Rûens Kollege aangebied.
Baie dankie vir die lig wat jy elke dag bring.
Op Vrydag, 9 Mei, het ons Gansies, wat deel vorm van ons skool se A- en B-spanne, deelgeneem aan die eerste rondte van die skoleliga.
Baie dankie aan die LLR wat die onderwysers die hele week bederf het met geskenkpakkies en lekker eetgoed!
Op Saterdag, 3 Mei, het ons Gansie-skaakspelers aan die Brave Knights Skaaktoernooi te Robertson deelgeneem.
Baie geluk aan Jan-Dawid du Plessis, wat 'n lid is van die 1st Hermanus Scouts-span.
Ons spanne het alles op die veld gegee in hul wedstryde teen Gansbaai Primêr.
Die Gansies het op Donderdag, 24 April, teen ons buurskool meegeding.
Agt van ons dogters het Dinsdag, 22 April, deelgeneem aan die Overbergproewe in Hermanus.
Op Donderdag, 17 April, het die Gansie-rugbyspanne by Laerskool Hermanus kragte gemeet: 0/7 | 0/8 | 0/9 | 0/11 | 0/13A | 0/13B