Graad 3's en die Gemmerbroodmannetjie
Lian Ellis, ook Graad 3, het sy eie weergawe van die Gemmerkoekmannetjie se einde in Engels geskryf. Pragtig, Lian!
Lian Ellis, ook Graad 3, het sy eie weergawe van die Gemmerkoekmannetjie se einde in Engels geskryf. Pragtig, Lian!
Drie Gansies het op Saterdag, 21 Junie, deelgeneem aan die Queens Skaaktoernooi te Stellenbosch.
Daniël de Villiers het die afgelope naweek sy tennisskoene behoorlik laat werk!
Laerskool Gansbaai se Junior- en Seniorkoor het op Jeugdag, 16 Junie 2025, aan die "Fine Arts Choir Festival" in Hermanus deelgeneem.
Gansies deel hul musiektalent by Pinkstermaal.
Laerskool Gansbaai het op Donderdag, 29 Mei 2025, Hemelvaart herdenk tydens 'n saalbyeenkoms.
Beide ons skaakspanne het op Vrydag, 30 Mei, aan die tweede rondte van die Skole Skaakliga deelgeneem.
Op Saterdag, 31 Mei, het ons landloopatlete aan die Boland Interdistrikte-byeenkoms te Worcester deelgeneem.
'n Opregte dank en waardering aan Adel Klotz van Postnet Gansbaai vir die pragtige canvas wat sy aan die skool geskenk het.
Ons wil graag ’n reuse dankie sê aan Afrikanos Restaurant vir die ongelooflike bederf wat julle ons onder 13A-span gegun het.
Baie geluk aan ons eie Gansie-juffrou, Lyndri Kotze, met haar uitmuntende vaardigheid in netbal.
Die Gansies het op Donderdag, 22 Mei, vir die eerste keer wedstryde gespeel teen Laerskool Uitkyk, Greyton...