KRIEKET
Wat ’n pragtige dag op Woensdag, 5 November 2025 om krieket te speel teen Laerskool De Villiers Graaff!
Wat ’n pragtige dag op Woensdag, 5 November 2025 om krieket te speel teen Laerskool De Villiers Graaff!
Op Donderdag, 30 Oktober en Vrydag, 31 Oktober was dit weer tyd vir Laerskool Gansbaai se jaarlikse Kultuuraande...
’n Groot dankie aan Laerskool Kleinmond vir hul goeie sportmangees en die sportiewe wedstryd.
Daniël en Isabelle de Villiers, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Platteland Tennistoernooi.
Laerskool Gansbaai se leerders en ouers baie bevoorreg om die dokumentêre fliek, Shark Town, wat die storie van Gansbaai se haaie vertel, te sien.
Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 18 Oktober, ’n heerlike dag van Mini-Krieket by Laerskool Overberg in Caledon gehad!
Baie geluk aan al ons Gansies wat na afloop van kwartaal 3, meriete sertifikate ontvang het.
Ses van Laerskool Gansbaai se leerders het op Saterdag, 20 September aan die Kingsway Ope Skaaktoernooi deelgeneem.
Join us at Gansbaai Golf Club for a fantastic day on the green!