SKAAK
Baie geluk aan Hanro Coetzer, wat die naweek in Kleinmond deelgeneem het aan 'n Overberg Federasie skaaktoernooi.
Baie geluk aan Hanro Coetzer, wat die naweek in Kleinmond deelgeneem het aan 'n Overberg Federasie skaaktoernooi.
Baie dankie aan Chris en Martie du Toit wat hulle harte oopgemaak het om die 12 Overberg Landloopatlete te verras...
Baie geluk aan Poco Musica se snare-span met pragtige items wat aangebied is by die 1ste Flame Eisteddfod in Hermanus.
Op Maandag, 28 Julie, het 9 van ons "nagtegaal-Gansies" deelgeneem aan die eerste Flame Eisteddfod in die Overberg...
Op Saterdag, 2 Augustus het ons skaakspelers aan die Topskole Skaaktoernooi deelgeneem, wat in Villiersdorp aangebied is.
Walkerbaai en Overberg Spog! Sterkte aan ons Rugby- en Landloopsterre!
Baie geluk aan Isabelle de Villiers (O/9) wat op Saterdag, 19 Julie aan die Cape Winelands Open Skaaktoernooi deelgeneem het.
Die kinders is terug by die skool… Nou kan die grootmense bietjie jol!
Baie geluk aan ons opvoeders wat vandag hul sertifikate in ontvangs geneem het vir die suksesvolle voltooing van hul ICT-kursus.
Ons Graad 7's is die afgelope week bederf met 'n verrassingsbesoek aan Afrikanos. Jul het dit verdien!
Woensdag het ons ballerina Gansies van "ConGrazia: Ballet vir beginners" die wonderlike geleentheid gehad...