Mnr Jonathan Doyle: Skoolhoof van Laerskool ...
Dit is met groot vreugde en innige dankbaarheid dat Laerskool Gansbaai u elkeen kan meedeel dat Mnr Jonathan Doyle amptelik aangestel is as die Skoolhoof van Laerskool Gansbaai.
"Ek het my Graad verwerf by NWU Pukke in Potchefstroom.
Ek borsel soms my tande met my oe toe. Ek is baie avontuurlustig, maar ek het hoogtevrees! Ek hou baie van teken en my ginsteling televisie reekse is Friends en The Office."
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDit is met groot vreugde en innige dankbaarheid dat Laerskool Gansbaai u elkeen kan meedeel dat Mnr Jonathan Doyle amptelik aangestel is as die Skoolhoof van Laerskool Gansbaai.
Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het by Walkerbaai en Saterdag gaan deelneem aan Suid-Boland Atletiek.
Ek het my Graad verwerf deur CPUT in Wellington.
Ek het my Graad verwerf deur Unisa in 2022.
Top 14 van Graad 1 - 3 neem 9 Desember deel aan die mini-atletiek.
O/7 – O/9 Mini-krieket spanne het Saterdag, 12 November deelgeneem aan Laerskool Overberg se Mini-krieket toernooi.