Overberg skaaktoernooi

Overberg skaaktoernooi

Laerskool Gansbaai

Image

Overberg skaaktoernooi

Saterdag het 254 leerders, waarvan 36 Gansies was, deelgeneem aan die Overberg skaaktoernooi te Caledon. Baie geluk aan die leerders wat hul Overberg-kleure verwerf het. Hierdie leerders is gekies om die Overberg Distriksspan tydens die Westelike Provinsie Skaaktoernooi van 5-7 Mei 2023 te verteenwoordig. 

Onder 7 Meisies 
• Jone Avenant 

Onder 9 Meisies 
• Anneke Du Preez, Sylvie Pretorius, Anrisca van Geems, Vera Du Plessis, Leah Dreyer.

Onder 9 Seuns 
• Alexander Zimber, Heinrich Buhr, Ethan Avenant, Hanro Coetzer.

Onder 11 seuns 
• Dreyer Lourens, Taylor Otto.

Onder 11 Meisies
• Danielle-Anne Stevens, Alet du Preez, Skylar Beyers, Esme Collins, Karlien Otto, Gretchen Buhr, Johanne Otto, Eron Fortuin. 

Onder 13 Seuns
• Ewie Fourie 

Onder 13 Meisies 
• Michaely Arendse, Luandi van der Linde, Gabby Badenhorst, Anika Nel 

Onder 15 Seuns 
• Armand du Plessis 

Alexander Zimber en Michaely Arendse was ook die algehele wenners van hul ouderdomsgroep.

- Gedeel via d6 Connect. Laai d6 Connect nou af vir die volle ervaring!

Overberg skaaktoernooi

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

TROLLEY RUN 2026

TROLLEY RUN 2026

Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai
SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Villiers

SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Vill...

Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!

Laerskool Gansbaai