Gansbaai se Daniël Blink vir die Wes-Kaap Ka...
Baie geluk aan Daniël met sy uitstekende prestasie as deel van die Wes-Kaap Kavaliers Tennisspan!
Baie sterkte aan die Overberg skaakspelers wat vandag en môre aan die proewe deelneem by die Westelike Provinsie Skaaktoernooi te George.
22 Gansies is deel van die span.
Onder 9 Meisies
• Anneke Du Preez, Sylvie Pretorius, Anrisca van Geems, Vera Du Plessis, Leah Dreyer
Onder 9 Seuns
• Alexander Zimber, Heinrich Buhr, Hanro Coetzer
Onder 11 Meisies
• Danielle-Anne Stevens, Alet du Preez, Skylar Beyers, Esme Collins, Karlien Otto, Gretchen Buhr, Johanne Otto, Eron Fortuin
Onder 11 Seuns
• Taylor Otto
Onder 13 Meisies
• Michaely Arendse, Luandi van der Linde, Gabby Badenhorst, Anika Nel
Onder 13 Seuns
• Ewie Fourie
Ons wens ons Gansies sterkte toe.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBaie geluk aan Daniël met sy uitstekende prestasie as deel van die Wes-Kaap Kavaliers Tennisspan!
Baie geluk aan die volgende atlete wat onder die top 6 geëindig het by dié kampioenskappe.
Laerskool Gansbaai nooi gekwalifiseerde en toegewyde onderwysers uit om aansoek te doen...
Vyf van ons Gansie-skaakleerders het die afgelope naweek aan die Curro Winter Open 2026 deelgeneem.
Laerskool Gansbaai neem ontvangs van 24 tablette en twee laaistasies.