TROLLEY RUN 2026
Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...

Baie geluk aan Michaely Arends en Anneke du Preez wat opgeneem is in die WP Skaakspan. Hou die Gansies en Westelike Provinsie se naam hoog! Welgedaan!
Congratulations to Michaely Arends and Anneke du Preez who were admitted to the WP Chess Team. Keep the Gansies and Western Province's name high! Well done!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreSaterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...
Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!