Blog

Borge Oorhandig Nuwe Rugbytruie

Borge Oorhandig Nuwe Rugbytruie

Laerskool Gansbaai

Borge Oorhandig Nuwe Rugbytruie

Tydens 'n geselligheid op Woensdag, 24 Mei 2023, het al ons rugbyspanne (0/7 - 0/13) hul nuwe rugbytruie vir die seisoen ontvang. Ons innige dank aan die borge wat dit moontlik gemaak het, nl. Gansbaai Build it (Hoofborg op bors), Xplorio (Lae rug), The Beach House Hub (Agter op nek) en Overberg Wealth & Risk Management (Moue). Hierdie borgskappe is geldig vir 3 jaar vanaf 2023 - 2025 en ons borge sal met elke sportgeleentheid blootstelling geniet. Ons sien uit na ontvangs van die geborduurde sportbroekie, 0/13 spanbaadjies  en 0/13 rugsakke.

Dankie weer eens aan ons borge hierbo wat ons seuns so pragtig voorsien het met nuwe truie, wat hul met trots sal dra by elke wedstryd!

Borge Oorhandig Nuwe Rugbytruie

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

TROLLEY RUN 2026

TROLLEY RUN 2026

Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai
SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Villiers

SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Vill...

Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!

Laerskool Gansbaai