Maths Horizon Toppresteerders

Maths Horizon Toppresteerders

Laerskool Gansbaai

image left

 

Maths Horizon Toppresteerders

Baie geluk aan Ewie Fourie (Gr 7), wat uitgenooi is na die Toekenningseremonie van die Maths Horizon-kompetisie wat by die Baxter Teater in Kaapstad aangebied word. Hy is een van slegs twee leerders in die Overbergdistrik wat uitgenooi is en hul vorm deel van die Top 176-leerders wat hierdie prestige geleentheid gaan bywoon. 

Rondte 1 is in kwartaal een afgelê en Rondte 2 op 12 Mei, waar 30 van ons Gr 5 tot 7-leerders deelgeneem het.

Welgedaan, seun! Ons is geweldig trots op hierdie ongelooflike prestasie van jou. Op die foto verskyn Ewie saam met sy ewe trotse Wiskunde-onderwyseres, juffrou Jean-Maré van Eck.

For more information, contact Laerskool Gansbaai.

Maths Horizon Toppresteerders

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

TROLLEY RUN 2026

TROLLEY RUN 2026

Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai
SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Villiers

SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Vill...

Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!

Laerskool Gansbaai