Daniël blink uit tydens Inter-Distriktoernoo...
Daniël de Villiers het van 6–8 November die Boland Plattelandspan verteenwoordig tydens die Inter-Distriktoernooi in Hermanus.
Saterdag, 5 Augustus 2023, het ons skaakspelers in Caledon deelgeneem aan die Topskole-toernooi.
Tien skole het in verskillende ouderdomsgroepe deelgeneem.
Baie geluk aan ons O/9 A- en O/11 A-skaakspanne wat met hul welverdiende 2de plek opgeneem is in die Overberg Topskolespan.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDaniël de Villiers het van 6–8 November die Boland Plattelandspan verteenwoordig tydens die Inter-Distriktoernooi in Hermanus.
Op Dinsdag, 3 November 2026, het ons o.11- en o.13-krieketspanne ’n heerlike wedstryd teen Okkie Smuts gespeel!
Van ons Gansies het op Saterdag 31 Oktober aan die Curro Hermanus Spring Open Skaaktoernooi deelgeneem en besonder goed gevaar!
Lienke Otto skitter by haar heel eerste perdeskou!
'n Paar sitplekke is beskikbaar weens onvoorsiene kansellasies.
Laerskool Gansbaai se o.11-krieketspan het op Maandag, 19 Oktober 2026, teen Gansbaai Primêr kragte gemeet.