Daniël blink uit tydens Inter-Distriktoernoo...
Daniël de Villiers het van 6–8 November die Boland Plattelandspan verteenwoordig tydens die Inter-Distriktoernooi in Hermanus.

Die volgende seuns is opgeneem in die Walkerbaai 0/12-rugbyspan:
• Lance Carstens, Giovani van der Berg en Lorenzo Groenewald.
Baie geluk met jul pragtige prestasie. Hou aan om die Gansies se naam hoog te hou!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDaniël de Villiers het van 6–8 November die Boland Plattelandspan verteenwoordig tydens die Inter-Distriktoernooi in Hermanus.
Op Dinsdag, 3 November 2026, het ons o.11- en o.13-krieketspanne ’n heerlike wedstryd teen Okkie Smuts gespeel!
Van ons Gansies het op Saterdag 31 Oktober aan die Curro Hermanus Spring Open Skaaktoernooi deelgeneem en besonder goed gevaar!
Lienke Otto skitter by haar heel eerste perdeskou!
'n Paar sitplekke is beskikbaar weens onvoorsiene kansellasies.
Laerskool Gansbaai se o.11-krieketspan het op Maandag, 19 Oktober 2026, teen Gansbaai Primêr kragte gemeet.