Blog

24 Tablette vir Laerskool Gansbaai

24 Tablette vir Laerskool Gansbaai

Laerskool Gansbaai

24 Tablette vir Laerskool Gansbaai

Laerskool Gansbaai neem ontvangs van 24 tablette en twee laaistasies.

Laerskool Gansbaai is trots en dankbaar om deel te vorm van skole wat deur die WKOD van 24 tablette en twee laaistasies voorsien is.

Hierdie waardevolle toevoeging tot ons skool skep nuwe geleenthede vir onderrig en leer, waar tegnologie ’n al hoe groter rol in die wêreld rondom ons speel. Hierdie hulpmiddels sal help om ons leerders beter voor te berei vir die toekoms.

By Laerskool Gansbaai streef ons daarna om relevant te bly in ’n voortdurend veranderende wêreld en ons leerders toe te rus met die vaardighede wat hulle nodig het om suksesvol te wees in die digitale era.  Die ondersteuning van die WKOD help ons om voort te bou op daardie visie.

Ons sien uit daarna om hierdie tegnologie optimaal te benut en sodoende ons leerders se leerervaring verder te verryk.

Die toekoms van onderwys is digitaal en ons is opgewonde om deel te wees daarvan!

24 Tablette vir Laerskool Gansbaai

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

’n Soet verrassing by die Gansbaai Mark!

Ons Junior Koorgroepie het die kuiergaste by die Gansbaai Mark in die Pretoriussaal gaan verras met hul pragtige "pannekoek".

Laerskool Gansbaai
TROLLEY RUN 2026

TROLLEY RUN 2026

Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai