TROLLEY RUN 2026
Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...
Die nuwe leerlingraad vir 2023 is vandag gekies, sodat hul geleentheid kan kry om saam met die uittredende leerlingraad diens te verrig.
Baie, baie geluk aan die volgende 12 leerders wat gekies is:
Justin Bailey, Kurtley Benson, Rosalia Botha, Xiané Collins, Ankia de Wet, Ewie Fourie, Mia Koen, Anke Kok, Ciske Kok, Haylie Kriel, Eduan van Vuuren en Jaydon Werth.
Die hoofleiers vir 2023 sal by die prysuitdeling op Woensdag, 7 Desember aangekondig word.
Ons glo en vertrou hierdie groep sal elkeen trotse Gansie-ambassadeurs wees, sterkte en voorspoed vir elkeen van julle.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreSaterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...
Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!