TROLLEY RUN 2026
Saterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...

O/7 - O/9 Mini-krieket spanne het Saterdag, 12 November deelgeneem aan Laerskool Overberg se Mini-krieket toernooi. Elke span het ‘n speler van die dag aangekondig en hul spog elk met ‘n pragtige medalje.
• O/7A: Liette Kotze
• 0/8A: Ethan Werth
• 0/8B: Micah Broodryk
• 0/9A: Shaugin Pillay
• 0/9B: Louis van Rensburgh
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreSaterdag 12 September het Mark Arendse, ons Trolley Run-wenner, deur die rakke van OK Foods Gansbaai geblits...
Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!