Word of Arts Fees: Musiekgroep
Ons musiekgroep het ‘n unieke aanbieding gedoen waarin hul ‘n kombinasie van sang, orff-instrumente, asook "body and vocal percussion" gebruik het.
Ons musiekgroep het ‘n unieke aanbieding gedoen waarin hul ‘n kombinasie van sang, orff-instrumente, asook "body and vocal percussion" gebruik het.
Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies by die Words of Art Fees 2023.
Ons verwelkom graag vir Juffrou Christien Haxton (Gr 7.2) en Juffrou Elsebet Long (Gr 2.1) by die Gansie-familie!
Interskole gaan hierdie jaar gepaard met 'n opwindende skaaploop!
Saterdag, 5 Augustus 2023, het ons skaakspelers in Caledon deelgeneem aan die Topskole-toernooi.
Die volgende seuns is opgeneem in die Walkerbaai 0/12-rugbyspan.
Baie geluk aan Laerskool Gansbaai Kinderkoor met jul pragtige Goue Diploma (86%) wat julle by die Overberg se Koor Eisteddfod verwerf het.
Jy wil nie die Gansies se Ma-en Dogteroggend misloop nie.
Wat 'n heerlike dag vol energie, adrenalien en gees - die Gansies het elke oomblik vandag op en van die netbalbaan geniet!
Ons was bevoorreg om deel te wees van Laerskool Volschenk se 20ste Spar-sportnaweek.
Isabelle de Villiers het Sondag, 11 Junie 2023, aan die Akrobatiese Gimnastiek se Overberg en Wynland Distriks Proewe deelgeneem in Stellenbosch.
Baie geluk aan Ewie Fourie (Gr 7), wat uitgenooi is na die Toekenningseremonie van die Maths Horizon-kompetisie wat by die Baxter Teater in Kaapstad.