Vir my is die lewe Christus en die sterwe win...
Paulus roep die gelowiges op om ligdraers te wees in die wêreld . . .
Here God,
Met Woord en sakrament voed u u gemeente tot die ewige lewe.
waar ons nou weer uitmekaar gaan terug na ons huise toe, dank ons U dat ons kan gaan met die wonderlike versekering van U verbondenheid aan ons.
En ons wil dan ook nou bid:
Vir almal wat gebuk gaan onder sware laste;
Vir almal wat lyding, pyn, hartseer en kommer in hulle lewens het:
die siekes, die sterwendes;,
die bejaardes;
die swakkes;
die eensames;
die armes;
die wese;
almal wat verdruk word, verskop is; misbruik word.
Vir almal wat soekend is na die Lig en die Lewe.
Vir almal wat deel het aan die verkondiging van die evangelie - tot aan die eindes van die aarde.
Vir die owerhede en die maghebbers van ons dag.
Ons bid vir ‘n wêreld waarin geregtigheid en vrede mekaar kus; ‘n wêreld waarin die kleinste, die geringste mens ‘n lewe van menswaardigheid kan leef.
Tot u eer. Amen.
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MorePaulus roep die gelowiges op om ligdraers te wees in die wêreld . . .
Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel.
Om die Here te dien in Rusland, nou al vir 20 jaar, is seker nie een van die maklikste dinge nie
Luther het gesê meegevoel met Jesus is kinderagtigheid. Nee, het hy gesê die regte emosie is geloofsekerheid