Vir my is die lewe Christus en die sterwe win...
Paulus roep die gelowiges op om ligdraers te wees in die wêreld . . .
Ek hoor die Paasklokke beier:
Christos aneste!, Christos aneste! …
en ek juig, ek glo, ek weet (deur my twyfel heen):
die lewe is groter as die dood;
die goedheid groter as die boosheid;
vergifnis groter as vergelding;
die liefde groter as die haat –
my God, groter as die duiwel!
Jesus, Here, die evangelie van U leë graf –
neem dít weg uit my lewe uit,
en die ellendigste van die ellendiges-
dit is ek!
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MorePaulus roep die gelowiges op om ligdraers te wees in die wêreld . . .
Niemand het sy goed net vir homself gehou nie, maar hulle het alles met mekaar gedeel.
Om die Here te dien in Rusland, nou al vir 20 jaar, is seker nie een van die maklikste dinge nie
Luther het gesê meegevoel met Jesus is kinderagtigheid. Nee, het hy gesê die regte emosie is geloofsekerheid