God kom altyd na my toe
Die sakramente se simboliek wil ons herinner hoe God is.
Baie gelowiges het deur die eeue ontdek, juis in hulle eie nood, waar God te vinde is waar ander en hulle self ly.
Kerkwees is voortdurende beweging en is daarom in beweging en nie staties nie.
Koninkryk is dalk een van daardie woorde wat 'n mosaik van betekenisse het
Martin Luther lui die Reformasie op 31 Oktober 1517 in met die vasspyker van sy 95 stellinge teen die kerkdeur van Wittenberg.
Ons kyk baie keer die koninkryk van God mis omdat ons nie reg soek nie
Ons weet die koninkryk het aangebreek met Jesus se koms op aarde, maar dat ons nou net kykies kry daarvan.
God is ons Skepper en ons is Sy skepsels en maaksels
God het ons vrylik sy vriende gemaak, daarom moet ons almal in ons gemeenskap vriende wees
In die doop kom God ons kleingeloof tot hulp. Ons doop is ons grootste skat wat ons moet koester.
Gesamentlike Nagmaal tussen die ons gemeeente en die VG gemeente is in die VGK Blompark gevier