Die verhaal van ‘n merkwaardige man - Prof ...
Nienaber was bekend daarvoor dat hy vars en innoverend kon dink, idealisties ingesteld was, en 'n buitengewone werkywer gehad het.
Nienaber was bekend daarvoor dat hy vars en innoverend kon dink, idealisties ingesteld was, en 'n buitengewone werkywer gehad het.
Twee egpare, Fanie en Judy Bothma van Franskraal en Dolf en Elna Nel van Saldanha, het Zimbabwe en Botswana, asook Suid-Afrika deurreis.
‘n Pragtige dag. ‘n Gesellige atmosfeer.
Instrumentale items het gewissel vanuit die ‘barok-era’ tot by FAK-liedere en ‘Blues’!
Sylvie Agenbach van Franskraal sal haar kuier in Ierland vanaf 19 Junie tot 17 Augustus vanjaar nie lig vergeet nie.
So ongeveer 30 jaar gelede het dié klein bondeltjie energie by die winkel ingestap.
Dr Lee-Anne McKinnell, Managing Director of the South African National Space Agency’s Space Science Programme, passed away.
Drie Gansbaai SAPD-lede het Gansbaai vir ‘n geruime tyd verlaat om poste by ander polisiestasies te beklee.
What was thought a Southern Right Whale calf washed out at Die Plaat.
Gansbaai se hospitaal, die Overstrand Medical Centre (OMC), se eerste sooi is op Vrydag, 28 Julie 2023 deur Raadsdame Riana de Coning gespit.
Om na koorsang te luister, is op sigself ‘n belewenis, maar om na 10 kerkkore se koorsang te luister, is veel meer as net ‘n belewenis...
Opgewonde dames (mode-liefhebbers) het met groot verwagtinge Saterdagaand, 14 Oktober 2023 na De Uijlenes gery.