Netbalmeisies hanteer druk uitstekend

Netbalmeisies hanteer druk uitstekend

Gansbaai Courant

Laerskool Gansbaai se o/12 Netbalspan het tydens ‘n titaniese stryd in die finale rondte van die Top Skole Netbal-toernooi teen Laerskool Hermanus, deurgedring na die Wes-Kaapproewe wat Saterdag, 11 Junie in Stellenbosch gespeel word.

Die Gansbaai-span, wat  Donderdag, 24 Junie in die A-afdeling  van die toernooi op Hermanus  deelgeneem het, het hulle uitstekend van hulle taak gekwyt en hul afrigters, Jolette Bezuidenhout en Marlene Koekemoer is baie trots op hul spannetjie. In die eindstryd, het die twee spanne teen rustyd gelykop gestaan met 5 punte elk.  Met Gansbaai op die aanval en die bal oppad na die ring, het die eindfluitjie geblaas. 

Die bal het deur die ring gegaan, maar die doel het nie getel nie, met ‘n telling wat op daardie stadium op 10 elk gestaan het. Daar moes egter ‘n wenner wees en vyf minute ekstra tyd is aan elke kant toegestaan.  Gansbaai het die druk fantasties hanteer en wen met 6-5.

Netbalmeisies hanteer druk uitstekend

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant