Gholfnuus (9 June 2016)

Gholfnuus (9 June 2016)

Gansbaai Courant

Woensdag 01/06/2016 Sloegters – Enkel Stableford

1)C Bent 36, 2) E Engelbrecht 36, 3) G Hunt 35, 4) D Rossouw 35. Naaste aan die penne is gewen deur E Engelbrecht, J Pieterse en S Muller.

Vrydag 03/06/2016 Hoender – Enkel Stableford

Die wenner van OK se prys was G Hunt met 17 gevolg deur E Matthee 17, S Wessels 15 en L Lombaard 15.

Saterdag 04/06/2016 Kompetisie – Houespel

Die wenner van die maandelikse houspel, geborg deur Total Motors, Kleinbaai was C Bent met 68 gevolg deur D Victor 70, S Wessels 71 en P du Toit 72. Naaste aan die penne is gewen deur D de Kock, G Hunt en S Wessels. Spog 2’s is aangeteken deur C Bent (2), S Wessels, J Nell, D de Kock en G Hunt.

Opkomende Kompetisies/Funksies:

08/06/2016                    Sloegters
10/06/2016                    Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
11/06/2016                    Enkel Stableford Liga teen Theewaterskloof weg
15/06/2016                    Sloegters
17/06/2016                    Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Braai
18/06/2016                    Bonus Bogey
22/06/2016                    Sloegters
24/06/2016                    Hoender – Enkel Stableford (9 gate) Steakaand
25/06/2016                    Enkel Stableford

André Roos,
Gansbaai Golf Club
028 384 1441 
gbgholf@gmail.com

Gholfnuus (9 June 2016)

André Roos

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant