Omgee-naweek vir Deon

Omgee-naweek vir Deon

Gansbaai Courant

Ds Deon Kloppers, leraar  van die o.m.G.e.e. (ons moet God erken en eer) Bediening in Gansbaai en Pearly Beach en skrywer van Gansbaai Courant se weeklikse “Uit die Woord”  het ‘n heerlike verjaardagnaweek geniet saam met sy gemeentelede en vriende.

Sowat 27 mense het Vrydagaand by Yulanda Kleynhans (‘n gemeentelid)  se Stasie 7 gekuier tydens ‘n pizza-aand.

Saterdagaand, met sy verjaardag, het Deon heerlik weggelê aan sy skaapkop by die NG Kerk Baardskeerdersbos se jaarlikse skaapkopaand.

Die susters het die verjaardag goed uitgerek met ‘n vrolike koek-en-tee-kuier na Sondag se diens by Pearly Beach.

Altyd aan sy sy, is sy vrolike siels- en eggenoot, Linda Kloppers.

Omgee-naweek vir Deon

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant