Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
"Mooiweer en bedrywig” loop hand aan hand by Kleinbaai hawe. Verlede week tydens Overberg Boothengelklub se Kleinbaai Interprovinsiale Hengeltoernooi was die bedrywigheid net nog meer so tussen die haai- en ecobote deur.
Menige besoekers het spesiaal die hawe soggens en smiddae besoek om die hengelbote te sien uit- en inkom in die hawe.
Op die foto vaar die WP Junior-span die baai binne na ‘n lang dag op die water. Lees meer van die gesogte hengelkompetisie by die Sport.
Foto: Marinda van der Walt
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...